Modulekode | EPI 800 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die volgende modules wat in epidemiologie aangebied word, is verpligtend: - Inleiding tot gesondheidsmeting en informatika - Basiese epidemiologie en biostatistiek - Analitiese epidemiologie - Neem van opnames - Inleiding tot gesondheidsinformatika - Basiese gehalteversekering - Intermediêre biostatistiek - Inleiding tot gesondheidstelselnavorsing - Etiek van navorsing - Verkryging van navorsingstoekennings - Wetenskaplike skrywe en verslagskrywing - Inleiding tot kwantitatiewe navorsing - Gemeenskapsdeelname in navorsing - Eksperimentele epidemiologie: kliniese proewe |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Gemeenskapgesondheid |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App